DIE INLEIDING

In hierdie inleiding stel Albert homself voor en gee ‘n uitleg van wat jy kan verwag in die werkswinkel wat voorlê.

    KORT HULP?

    As ‘n bykomende bonus dat jy die werkswinkel gekoop het, kan jy Albert altyd direk Whatsapp op die “Miljoenêr Mentor” nommer hieronder: 

    067 778 9815

    Hy sal jou help deur jou besigheid, entrepreneur en finansiële vrae te antwoord tot die beste van sy vermoë. 

    HOOFSTUK 1: HOE OM DIE REGTE VRAAG TE VRA

    In hierdie hoofstuk verduidelik Albert presies hoe om die persoon te word wat ‘n miljoen rand KAN maak. Die regte vraag gaan vir jou die regte antwoord gee, en dus jou lei in die rigting waarna jy moet gaan om jou welvaart te bou. 

      HOOFSTUK 2: HOE OM DIE REGTE MANIER OOR GELD TE DINK

      In hierdie hoofstuk verduidelik Albert presies hoe om die regte manier oor geld te dink. Albert verduidelik ook hoe om met ‘n aanvallende strategie jou finansies aan te pak in plaas van om op die verdediging te wees. 

        HOOFSTUK 3: HOE OM JOU GELD REG TE SPANDEER

        Hier verduidelik Albert hoe om jou geld reg te spandeer. Albert verduidelik die verskil tussen bates en laste en hoekom jy eerder bates moet koop in plaas van om jou geld op laste te spandeer.     

          HOOFSTUK 4: WAT IS JOU DEFINISIE VAN WELVAART?

          Albert gaan deur die konsep van Welvaart en wat dit beteken vir jou. Hoeveel geld gaan jy benodig om jou drome ‘n realiteit te maak?  

            HOOFSTUK 5: WAARIN MOET EK INVEST?

            In hierdie hoofstuk gaan Albert ‘n bietjie dieper in die verskillende tipe investments en watter investements die regte investments is vir jou. Albert praat oor die verskillende investment opsies en keuses wat jy kan maak rondom die belegging van jou geld.   

              HOOFSTUK 6: VAT VERANTWOORDELIKHEID VIR JOU WELVAART

              Albert eindig die werkswinkel met ‘n uitdaging aan jou om aksie te neem en jou lewe te verander.   

                GELUK! JY HET DIE KURSUS VOLTOOI!

                Jy kan die onderstaande form voltooi om jou sertifikaat te kry. Dit sal ons baie help om die kursus te verbeter vir studente wat die kursus in die toekoms gaan neem.     

                  Hoe graag sal jy die kursus aanbeveel vir ander besigheidseienaars op 'n skaal van 1-5

                  Wat was jou gunsteling hoofstuk?

                  15 + 13 =