
JOU SCORE IS TUSSEN 31–55
Jy het reeds begin om ’n eiendomsportefeulje te bou… maar daar is nog ’n paar belangrike blind spots wat jou groei kan terughou.
Jou resultate wys dat jy:
✅ die basics verstaan
MAAR:
❌ nog nie ’n sterk leverage strategy het nie
❌ nie jou ROI optimaal meet nie
❌ moontlik swak cashflow het
❌ nog nie die regte strukture gebruik nie
❌ nog nie ’n duidelike scaling plan het nie
Baie beleggers sit vir JARE vas op hierdie vlak. Hoekom? Omdat hulle: properties koop… maar nie ’n regte strategy bou nie.
Die verskil tussen: ’n gemiddelde belegger en ’n wealth builder… is gewoonlik:
- education
- systems
- leverage
- tax structures
- en mentorship.
Dis presies wat ons binne Eiendom Akademie fokus 💪🏻
JOU VOLGENDE STAP:
Fokus op:
✅ beter deals
✅ beter cashflow
✅ belasting optimalisering
✅ scaling systems
KRY ONBEPERKTE TOEGANG
Begin vanaf R880pm vir volle toegang tot hierdie en al 10+ kursusse.