MEESTER PLAN WEGBREEK

Price range: R21,800.00 through R51,800.00

🚀 5 DAE. 7 EXPERT MENTORS. 12 GASTE. 1 MEESTERPLAN.
Kom saam met Albert van Wyk op ‘n eksklusiewe eiendomsbelegging wegbreek by ATKV Goudini Spa (28 Jan – 1 Feb 2027).
🎯 4 dae intense coaching, 7 meesterklasse, persoonlike one-on-one met Albert, LIVE Q&A’s elke aand en jou eie 2027 EIENDOMSBELEGGING MEESTERPLAN!

✈️ KIES JOU PAKKET:
ALL-INCLUSIVE (vlugte, eie kamer en alles ingesluit)
SLEGS EVENT PAKKET (jy reël jou eie vervoer, vlugte en verblyf)

🔥 NET 12 PLEKKE BESKIKBAAR – KIES JOU PAKKET EN BESPREEK NOU!

SKU: N/A Category:

Description

🚀 2027 MEESTER PLAN WEGBREEK
‘N EKSKLUSIEWE EIENDOMSBELEGGING WEGBREEK SAAM MET ALBERT VAN WYK

5 DAE. 7 EXPERT MENTORS. 12 GASTE. 1 MEESTERPLAN.
Wat as jy vir 5 dae kan wegkom van die geraas, jou gewone roetine en daaglikse verantwoordelikhede – en net kan fokus op jou eiendomsbeleggings, jou wealth en jou toekoms?

Nie nog ‘n gewone seminar waar jy tussen honderde mense sit en notas maak nie. HIERDIE IS IETS HEELTEMAL ANDERS! Net 12 gaste kom saam met Albert van Wyk weg na ATKV Goudini Spa in die Wes-Kaap vir ‘n eksklusiewe, intense eiendomsbelegging wegbreek.

Albert is die hele tyd saam met julle. Jy kry jou eie persoonlike one-on-one sessie, elke aand LIVE Q&A en toegang tot 7 van sy vertroude expert mentors wat spesiaal inkom om hulle kennis met julle te deel.

Die doel? Om jou eie 2027 EIENDOMSBELEGGING MEESTERPLAN te bou!

🎯 JOU UITKOMS: ‘N PERSOONLIKE 2027 MEESTERPLAN
Hierdie wegbreek gaan nie net oor kennis nie. Dit gaan oor wat jy met daardie kennis gaan DOEN.

Met Albert en sy mentors se hulp gaan jy fokus op:
– 🏘️ EIENDOMME: Jou volgende aankoop en portefeuljegroei.
– 🏦 FINANSIERING: Affordability, bonds, credit scores en koopkrag.
– 🏛️ STRUKTURE: Trusts, Companies en die beskerming van jou bates.
– 💰 EQUITY: Hoe om bestaande kapitaal strategies te benut.
– 📊 BELASTING: Hoe om jou finansies meer belastingdoeltreffend te struktureer.
– 📈 WEALTH: Langtermyn-beleggings, diversifikasie en finansiële beplanning.
– 🎯 AKSIEPLAN: Jou persoonlike volgende stappe vir 2027.

Jy kom met jou doelwitte. Jy werk saam met die mentors. Jy stap weg met jou eie meesterplan.

✈️ KIES DIE PAKKET WAT BY JOU PAS!
Ons bied twee maniere om deel te wees van hierdie eksklusiewe wegbreek. ALBEI pakkette gee jou toegang tot presies dieselfde coaching, mentors, one-on-one sessie, LIVE Q&A’s en premium ekstras. Die enigste verskil is wie jou vlugte en verblyf reël.

⭐ OPSIE 1: ALL-INCLUSIVE PAKKET
DIE ULTIMATE WEGBREEK ERVARING – ONS SORG VIR ALLES!
Wil jy net opdaag, leer en fokus op jou meesterplan? DAN IS DIE ALL-INCLUSIVE PAKKET VIR JOU!

Jou pakket sluit in:
– ✈️ Vlugte vanaf Johannesburg na Kaapstad (retoer).
– 🛏️ Verblyf met jou eie kamer.
– 🚐 Vervoer as deel van die wegbreek.
– 🍽️ Etes gedurende die wegbreek.
– 🎓 4 dae intense coaching en workshops.
– 👨‍🏫 7 × twee-uur expert meesterklasse.
– 🎯 one-on-one met Albert.
– 🎤 Elke aand LIVE in-person Q&A.
– ⛰️ Bergstap en goal declaration.
– 🏆 Eiendom Akademie Achievement Certificate.
ONS REËL DIE LOGISTIEK. JY FOKUS OP JOU WEALTH!

🔥 OPSIE 2: SLEGS EVENT PAKKET
DIE VOLLEDIGE MEESTERPLAN ERVARING – JY REËL JOU EIE REIS!
Wil jy jou eie vlugte en verblyf reël? Of bly jy reeds naby genoeg om self jou verblyf te organiseer? DAN IS DIE EVENT PAKKET VIR JOU!

Jou pakket sluit in:
– 🍽️ Etes gedurende die wegbreek.
– 🎓 4 dae intense coaching en workshops.
– 👨‍🏫 7 × twee-uur expert meesterklasse.
– 🎯 one-on-one met Albert.
– 🎤 Elke aand LIVE in-person Q&A.
– ⛰️ Bergstap en goal declaration.
– 🏆 Eiendom Akademie Achievement Certificate.

NIE INGESLUIT NIE: Vlugte, vervoer en verblyf. Jy reël en betaal self daarvoor.

💡 WATTER PAKKET MOET JY KIES?
KIES ALL-INCLUSIVE as jy die volledige, gerieflike wegbreek-ervaring wil hê met alles ingesluit.
KIES SLEGS EVENT as jy jou eie vlugte en verblyf wil reël, maar steeds die coaching- en mentor-ervaring wil hê.
ALBEI PAKKETTE HET SLEGS 12 BESKIKBARE PLEKKE.

Additional information

TIPE KAARTJIE

ALL-INCLUSIVE, SLEGS EVENT

Terms & Conditions

Here will be a lot of text to read