JOU SCORE IS TUSSEN 55–80

Jy is duidelik ernstig oor eiendomsbelegging… en jy het reeds ’n goeie foundation gebou 👏🏻

Jou resultate wys dat jy:
✅ reeds ’n groeiende portefeulje het
✅ begin verstaan hoe leverage werk
✅ fokus op groei en wealth creation
✅ waarskynlik reeds goeie momentum het

MAAR… Daar is nog areas wat jou kan keer om na die volgende vlak te scale.

Jy mag dalk nog:
❌ te afhanklik wees van bank finance
❌ nie jou belasting optimaal structureer nie
❌ cashflow pressure ervaar
❌ nie genoeg systems of buffers hê nie
❌ nie ’n langtermyn multi-generasie plan hê nie

Hierdie is gewoonlik die stadium waar beleggers:

  • OF slim scale…
  • OF massive foute maak.

Dis presies hoekom education, strategy en structure nou critical raak.

JOU VOLGENDE STAP:

Fokus op:
✅ tax efficiency
✅ stronger systems
✅ scaling safely
✅ multi-generational wealth
✅ advanced leverage

KRY ONBEPERKTE TOEGANG
Begin vanaf R880pm vir volle toegang tot hierdie en al 10+ kursusse.