JOU SCORE IS TUSSEN 0–30

Jy het baie spasie vir groei en verbetering 👏🏻

Jou resultate wys dat jy:

  • hoë risiko dra
  • swak gestruktureer is
  • afhanklik is van huurinkomste
  • of nie gebou is om moeilike ekonomiese tye te oorleef nie.

Dit beteken NIE jy kan nie suksesvol raak in eiendom nie…

Maar dit beteken waarskynlik dat:

❌ jou cashflow onder druk is
❌ jou leverage gevaarlik kan wees
❌ jy nie genoeg buffers het nie
❌ jou strukture of belastingstrategie jou terughou
❌ jy dalk nog nie ’n duidelike scaling plan het nie

Die goeie nuus? 👇🏻

Die meeste suksesvolle beleggers begin presies hier.

Ek self het baie duur foute gemaak voordat ek verstaan het:

  • hoe leverage werk
  • hoe cashflow werk
  • hoe om risiko te manage
  • hoe om eiendom OP DIE REGTE MANIER te structureer

Dis presies wat ons binne Eiendom Akademie leer 💪🏻

JOU VOLGENDE STAP:

Fokus eers op:
✅ cashflow
✅ risiko management
✅ strukture
✅ finansiële buffers

KRY ONBEPERKTE TOEGANG
Begin vanaf R880pm vir volle toegang tot hierdie en al 10+ kursusse.