WELKOM BY EIENDOM AKADEMIE.
DANKIE DAT JY EIENDOM AKADEMIE GEKOOP HET. EEN VAN ONS SPANLEDE SAL JOU BINNE 24 UUR WHATSAPP VIR ‘N BOOKING OM JOU TE “ON-BOARD” OP ONS PLATFORM IN DIE VOLGENDE DRIE BESIGHEIDSDAE.
**Vir EFT Betalings: Ons spanlid sal jou bel sodra jou betaling in ons rekening wys, of jy kan solank ‘n POP Whatsapp na 078 336 0657 Account holder:
**Vir Payfast Betalings: Hou jou foon op “loud” ons Whatsapp jou binnekort om ‘n “on-boarding” booking met jou te maak.
My Team gaan jou Whatsapp sodat ons ‘n booking kan maak om jou te skakel vir die volgende:
- Om jou te add op die Eiendom Akademie Whatsapp group sodat jy kan deel word van die gemeenskap.
- Jou debit order mandate te teken vir die maandelikse lidmaatskap.
- Jou Login Details vir die website setup sodat jy al die content onmiddelik kan access.
- Om jou te wys hoe die website werk sodat jy al die kursusse kan kyk.
Jy sal ook ‘n email kry met confirmation van jou purchase, maar jy hoef nie enigeiets te doen intussen nie. Maak net seker jou foon is op loud sodat jy nie ons Whatsapp/oproep mis nie. Jy sal binne die volgende drie besigheidsdae LIVE wees op die website.
Hier is wat jy solank kan reg kry:
- Save ons Eiendom Akademie nommer op jou foon: 078 336 0657
- Kry jou bank besonderderhede reg waarna die debit order moet process.
Ons Whatsapp jou binnekort.
WAT KRY JY ALLES MET DIE EIENDOM AKADEMIE?
ALLES INGESLUIT:
– Toegang tot al 10+ aanlyn kursusse
– Toegang tot “in-persoon” kursusse
– Een-tot-een konsultasies met Albert
-Nuwe kursusse elke 3 maande
-Kyk op TV, Foon of Rekenaar